Die een ding van Jesus wat my elke slag sprakeloos laat, is Sy gesindheid om ons oortredings te vergewe ongeag wat jy verkeerd gedoen het.
Lees meerIs ek ‘n ware Kind van God?
Hierdie gaan ‘n harde boodskap wees vir sommige om te hoor, maar dit is ‘n boodskap wat gebring moet word.
Lees meerJesus kom gou!
Iemand het op geleentheid die getuienis van ‘n 90 jarige dame van die Valderes streek in Noorweë gekry.
Lees meerMene mene tekel upharsin!
Liewe lesers, my hart breek as ek dink aan al die verlore gaande siele in hierdie wêreld; mense wat weier om te sien wat rondom hulle aangaan, wat weier om te glo dat Jesus die wat gereed is gaan kom haal, die wat dink alles is een groot grap!
Lees meerWaak en bid
Niemand weet hoe baie tyd ons nog oor het voor Jesus gaan kom om die wat Syne is te haal nie, maar ons almal kan aanvoel dat die tyd baie naby is.
Lees meer