“Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.” (Johannes 3:16)
Lees meerVerkondig die Evangelie!
Ek weet nie wie van julle opgelet het hoe baie mense skielik toetree tot die evangelisasie proses nie. Ek praat van gewone mense wat geen opleiding het in teologie nie!
Lees meerDertig Silver Stukke
Ek het ‘n waarskuwing vir iemand, maar ek weet nie vir wie nie. Ek weet dat die Gees van die HERE daardie persoon sal oortuig as hy of sy hierdie boodskap lees.
Lees meerWat is Sonde?
Behalwe dat sonde alles is wat verkeerd is, is sonde niks anders as om teen die wil van God op te tree nie. Sonde het in die Tuin van Eden begin nadat Adam en Eva ongehoorsaam was en teen die wil van God opgetree het.
Lees meerIs ons al in die verdrukking?
As jy deesdae so om jou kyk dan jy sien hoe negatief en depressies mense is en dit lyk of satan letterlik losgelaat is op hierdie aarde!
Lees meer