Suider Kruis Logo

  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » vergifnis » Page 28

Tag Archives: vergifnis

Julle sal ‘n diepe kalmte voel

Posted on 9 Januarie 202410 Januarie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Baie van julle sal teen die tyd al voel hoe die tyd al hoe vinniger uitloop. Baie van julle wonder of julle die tyd gaan hê om alles wat die HERE vir julle gegee het om te doen, klaar te maak.

Lees meer→

Bid vir die wat skuldig is en moenie oordeel nie

Posted on 7 Januarie 202410 Januarie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Baie van ons is bekommerd of ons al ons take op hierdie Aarde gaan afhandel voor Jesus gaan kom; veral die take wat deur Jesus aan ons toevertrou is.

Lees meer→

Laat ons hierdie lewe saam leef; dit wat oorbly

Posted on 4 Januarie 202410 Januarie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Soos ons tyd op Aarde minder word, kan mens aanvoel dat Jesus ons gewetes skerper maak en kan ons aanvoel as ons vir Jesus seermaak.

Lees meer→

Moenie met vuur speel nie

Posted on 2 Januarie 202410 Januarie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Nou dat ons so naby aan die einde is, sal baie van julle sal voel dat julle uitermate baie deur satan versoek word…

Lees meer→

In afwagting vir Jesus

Posted on 26 Desember 202322 Desember 2023 by Pastoor Nico Visagie

Ons leef in ‘n baie opwindende tyd veral omdat ons elke dag sien hoe Bybelse profesie voor ons oë vervul word!

Lees meer→

Post navigation

« Vorige 1 … 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 … 47 Volgende »

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »