Vandag gaan ek stil staan en die vereistes om gered te kan wees aan julle verduidelik, want ek voel dat dit uiters belangrik is om te verstaan.
Lees meerTag Archives: vergifnis
Die verlore skaap
As ek moet vra hoeveel van julle al verdwaal het, dan is ek seker dat daar van julle sal wees wat dit al oorgekom het en dat julle sal saamstem hoeveel moeite dit was om weer op die regte pad te kom!
Lees meerHernude Geestelike aanval teen die Bruid
Julle sal seker voel dat julle deesdae meer versoek word as gewoonlik en dis omdat satan besig is met ‘n hernude geestelike oorlog teen die Kinders van die HERE.
Lees meerDie wegraping kom gou!
Ek weet daar is van julle wat dit kan aanvoel en dis hoe naby die koms van Jesus vir Sy Bruid is. Niemand weet presies wanneer nie, maar ons weet dat dit naby is!
Lees meerIS JY WAARDIG?
Ek het ‘n baie nare droom gehad waarin ek gedroom het dat die wegraping plaasvind en dat een van my beste vriende wat ‘n geredde Kind van God is, agter gebly het.
Lees meer