Vandag het ek vir julle ‘n boodskap van Jesus en hierdie boodskap gaan baie se vrae oor die wegraping beantwoord.
Lees meerTag Archives: vergifnis
Oorlog Dromme in die Hemel
Oorlog dromme word in die Hemel geslaan, want die Vader se hart is swaar as Hy sien wat die vyand alles aan Sy kinders doen.
Lees meerGebede van die hart
Soos ons in hierdie laaste tyd inbeweeg, beplan satan om baie van ons van die HERE af weg te rokkel met bekommernisse en moedeloosheid.
Lees meerDie geknakte riet sal Hy nie breek nie
Jesus het ons oneindig lief en Hy haat dit om hard met ons te praat, maar soms is dit nodig om op te tree en so regstelling te waarborg.
Lees meerEk wou gaan visvang, maar die nette was stukkend
Ek het ‘n baie harde boodskap vir julle, daarom vra ek julle om my vooraf te vergewe as ek iets gaan sê waarvan julle nie hou nie.
Lees meer