Die middelpunt van die evangelie is om onsself die heeltyd te verloën en die hele tyd te lewe in totale oorgawe tot God. Dis ongelooflik hoeveel Christene hierdie gedeelte nie verstaan nie of hulle hele lewe lank sukkel om hierdie begrip te verstaan. Die drie dinge wat die basis van Christenskap vorm is om die […]
Lees meerVrouens, wees julle mans onderdanig in alles
As ‘n man voel ek nie gekwalifiseerd om hierdie week se boodskap vir julle te bring nie, maar ek weet van iemand wat is. Lisa Chan is die vrou van Francis Chan, ‘n evangelis van Amerika. Dis haar boodskap wat ek hierdie week vir julle bring omdat ek voel dat die HERE dit belangrik ag […]
Lees meerRoetine Godsdiens
Ons almal se lewens bestaan groot en deels uit roetine uit. Daar is sekere dinge wat ons elke dag soort van outomaties doen sonder dat ons dit werklik agterkom. Oggende is seker die mees gemaklikste en die mees ongekompliseerde deel van ons lewens. Ons staan soggens op, was, borsel tande, trek aan, eet en begin […]
Lees meerDie groot rooi trekker
Eendag was daar ‘n groot rooi trekker wat aan Boer Jan behoort het. Die plaas was naby ‘n klein dorpie geleë waar almal gelukkig saam gewoon het. Elke lente het die mense van die dorp na die plaas gekom om te help met die ploeg van die land en om te plant. Boer Jan het […]
Lees meerEK KAN EN EK SAL, SPREEK DIE HERE HERE!
Die HERE het vanoggend sy boodskap van ‘n paar weke gelede in Safanja 3:19-20 by my bevestig! Kom ons kyk wat staan in Sefanja 3:19-20: “[19] Kyk, in dié tyd sal Ek met al jou verdrukkers handel; en die wat kreupel is, sal Ek red; en die wat verjaag is, versamel; en Ek sal hulle […]
Lees meer