Nêrens in die Bybel s die HERE vir ons dat die lewe van ‘n Christen ‘n maklike een gaan wees nie; veral nie in die laaste van dae nie. Daar word wel gesê dat jy beloon gaan word vir jou werk op aarde en dat hierdie beloning groot gaan wees en dis waarom dit die […]
Lees meerIs jy gereed?
Dis geen geheim nie. Ons tyd is besig om vinnig uit te loop! Daar is al baie oor hierdie onderwerp geskryf en ek besef dat mense seker al moeg is om die boodskap weereens te lees… Dis waarom ek hierdie boodskap elke nou en dan herhaal. Die HERE wil nie hê dat een van julle […]
Lees meerOm te laat gaan is pynlik
Ons almal gaan een of nader tyd deur ‘n krisis van een of ander soort. Dit kan verskuiwings binne ons werk omgewing wees, of dalk in ons huislike omstandighede. So het ek onlangs die storie gehoor van ‘n vrou wat op die punt was om uit die huis wat sy gehuur het gesit te word. […]
Lees meerHoe kruisig ek die sondige mens?
Die een vereiste om tot bekering te kom is om ‘n ommekeer te maak dit wil sê, jy moet afskeid neem van jou ou sondige manier van dinge doen. Ek weet dis die een vraag wat almal seker een of ander tyd vra. Hoe op aarde kry ek dit reg? Die een ding wat ek […]
Lees meerDie tyd raak min
Vandag se boodskap is nie vir julle wat reeds gered is nie. Dit is vir die wat nog sukkel om ‘n besluit te maak, maar as u voel om u bande opnuut met die HERE te verstek; lees dan voort! Ek hoef seker aan niemand te verduidelik wat op hierdie oomblik besig is om in […]
Lees meer