Gebed kan partykeer so ‘n gewoonte ding word. Ons gaan om voor die HERE te wees sodat ons versterk kan word en daardeur kan doen wat nodig is, maar dis nie waaroor dit gaan nie.
Lees meerDie Christelike Dieet
Ek weet dat baie van julle wonder oor die titel van vandag se boodskap! Ek het dit doelbewus so gekies om julle aandag te trek! Ek hoef seker nie te vra hoeveel van julle al op ‘n dieet was nie, né! Ons almal was al een of ander tyd in ons lewe en raai wat? […]
Lees meerJesus reinig die Tempel
Toe Jesus na die Pasga in Jerusalem aangekom het, het hy by die tempel gestop om te aanbid. Dit wat hy daar gevind het, het hy glad nie mee saamgestem nie. Hierdie gedeelte is in die Bybel in Johannes 2:13-17 asook in Mattheus 21:12-13 opgeteken. In Johannes 2:13-17 lees ons die volgende: “[13] En die […]
Lees meerMy weë is hoër as jou weë
Die afgelope week het ek baie gepraat oor waarom slegte dinge gebeur. Ek kry die gevoel dat hierdie onderwerp vir iemand wat hierdie stuk gaan lees baie belangrik gaan wees, want anders gaan die HERE my nie so baie daaroor laat skryf het nie. In Jeremia 18:6 vergelyk die HERE ons mense as klei in […]
Lees meerWaarom slegte dinge moet gebeur
Die vorige keer het ek vir julle ‘n getuienis gebring van iemand wat se kind deur ‘n dronk bestuurder omgery was. Ek besef maar net te goed dat daar mense is wat wonder waarom die HERE sulke dinge sal toe laat. Ek wil net vir julle sê dat dit heel normaal om so te dink, […]
Lees meer