‘n Verhouding met Jesus

Ek weet dat die HERE my lief het; alles in my weet dit net. Deur die Heilige Gees het ons daardie sekuriteit dat Hy ons Vader is en dat ons Hom ook so kan noem. Dit voel snaaks, want hoe verduidelik mens dit aan iemand anders? Hoe verduidelik mens aan iemand dat die HERE jou […]

Lees meer

Twyfel jy dat die vyand gaan wen?

Ek hoef seker nie vir julle te vertel wat die afgelope week gebeur het in ons land nie. Ek weet dat baie van julle bekommerd is en dat sommige wonder waarheen alles op pad is. As ons kyk wat alles in die media gesê word van dreigemente van geweld wat een mense gedoen word wat […]

Lees meer