Waarom versoekinge nodig is

Ek weet dat daar baie van julle is wat wonder waarom ons so versoek word en waarom die HERE satan toelaat om ons so te versoek. Dit voel partykeer of alles om ons in duie wil stort, maar op een of ander manier kry ons die krag om aan te kan gaan. Dis belangrik om […]

Lees meer

Die tyd is nou!

Ons almal weet van Angus Buchan se “It is time” samekoms in Bloemfontein. Internet en die media is vol daarvan en dit gons soos mense daaroor praat! Baie het verwag dat daar onmiddellik iets met Suid Afrika se leierskap sal gebeur. Die wat nie glo nie, het openlik gespot deur te sê dat daar nou […]

Lees meer

Balanseer balk leefstyl

Ek is seker daarvan dat as ek vir julle vra of julle weet wat ‘n balanseer balk is, baie van julle presies sal weet waarvan ek praat. Ons wat oud genoeg is, sou dit op skool gesien het en as jy die Olimpiese Spele op TV volg, dan sou jy al die gimnastiek roetines gesien […]

Lees meer

Versoekinge

Ons almal word versoek van tyd tot tyd en dan wonder ons waarom en ons wonder of ons ooit uit hierdie versoekinge gaan uitkom. Ons almal kan die gedeelte waar Jesus deur satan versoek is in Mattheus 4:1-11. Dis seker een van die mees bekendste gedeeltes in die Bybel. Ons lees dit en dan wens […]

Lees meer