So ‘n tyd gelede het iemand hierdie getuienis vir my per e-pos gestuur. Ek het die oorspronklike getuienis gaan opsoek en vandag gaan ek dit met julle deel.
Lees meerMors ons Jesus se bloed?
Jesus het Sy bloed gestort om ons heiligheid voor God die Vader te verseker, maar meer en meer gebeur dit dat ons vergifnis vir ons sondes vra en dan net aangaan om dit weer te pleeg!
Lees meerJesus se geskenk
As geredde Christene besef ons nie altyd wat se geskenk Jesus vir ons bewerkstellig het deur Sy kruisdood nie.
Lees meerIs ek verwerplik?
Die HERE het vir my ‘n boodskap gegee en ek kan hierdie boodskap nie van my gedagtes af kry nie; dit sê dat ek hierdie boodskap moet oordra.
Lees meerDie krag van geloof
As probleme so vinnig en baie op ons afkom, dan is ons geneig om maar net te gou klein gelowig te word en die handdoek in te gooi…
Lees meer