Die HERE se Kinders gaan ten gronde weens ‘n gebrek aan kennis en stel hulleself onwetend blootstel aan die okkulte sonder dat hulle dit besef.
Lees meerVra en vir jou sal gegee word
Die Bybel is darem vol allerhande wyshede en die mees wonderlikste beloftes en baie keer vergeet ons daarvan totdat iemand dit weer aan ons uitwys.
Lees meerTempels van die Heilige Gees
Ons liggame is die tempel waarin die Heilige Gees op aarde woon, maar tog sien ek elke dag hoe mense hierdie ongelooflike geskenk van God oorgee aan allerhande wêreldse dinge…
Lees meerLede in Christus se Liggaam
Ons is almal lede in Jesus se liggaam; elkeen geskep om een funksie te kan verrig, maar dit beteken nie dat ons minderwaardig is teenoor ander nie.
Lees meerDie Here is met ons – Altyd!
Hoe baie van julle het al gevoel dat julle heeltemal alleen is; dat niemand verstaan of omgee nie en dat selfs God jou verlaat het?
Lees meer