Ons optrede is wat ons onderskei van die wêreld, want die Bybel sê dat aan die vrugte sal die boom geken word. Hoe lyk jou vrugte, liewe leser?
Lees meerJesus maak die storms stil
Hoe lyk die storms in jou lewe? Voel dit vir jou of jy enige oomblik kan sink in ‘n see van probleme wat net nie wil ophou nie?
Lees meerOns kies om God te dien
Iemand het eenslag gesê dat die lewe een eindelose lang ry keuses is en elke dag maak ons keuses wat ander mense se lewens beïnvloed.
Lees meerPasop wat jy sê
Om ‘n oordeel te vel is darem so maklik… Al wat nodig is, is om ‘n opinie te lug en die skade is gedoen!
Lees meerIs dit genoeg om net gered te wees?
Ontelbaar baie Geredde Kinders van die HERE glo dat jy net gered hoef te wees om die wegraping mee te kan maak…
Lees meer