Dis vir die Here baie belangrik dat ons moet verstaan wat dit beteken om Hom te vrees. Baie dink dat ons in absolute vrees moet lewe; so bang, dat ons net die hele tyd wil wegkruip! Daar is egter ‘n baie dieper betekenis!
Lees meerTag Archives: vergifnis
Vergifnis groter as die grootste berg!
Die een ding van Jesus wat my elke slag sprakeloos laat, is Sy gesindheid om ons oortredings te vergewe ongeag wat jy verkeerd gedoen het.
Lees meerIs ek ‘n ware Kind van God?
Hierdie gaan ‘n harde boodskap wees vir sommige om te hoor, maar dit is ‘n boodskap wat gebring moet word.
Lees meerJesus weet alles
Hoe baie keer gebeur dit nie dat ons na satan luister en dink dat dit wat ons doen nie deur die HERE gesien sal word nie?
Lees meerHoe kan ek perfek wees vir Jesus?
Ek is seker dat as ek sou vra dat elkeen wat hier lees sy hand moet opsteek as hy al ooit hieroor gewonder het, dan sal dit almal van julle wees; insluitende ek!
Lees meer