Satan oortuig mense al vir eeue dat daar nie iets soos ‘n hel is nie en hy is baie suksesvol daarmee. Dis waarom daar vandag so baie mense is wat nie glo dat die hel enigsins meer werklik is as ‘n drie rand noot nie, maar die Hemel, net soos die hel, is ‘n skreeuende werklikheid!
Lees meerTag Archives: vergifnis
Kan ek my verlossing verloor?
Hierdie is ‘n vraag wat elke Christen een of ander tyd oor wonder en ek sluit myself hierby in, want ek het ook al oor die een gewonder!
Lees meerChristenskap sonder liefde is dood
Ek glo die HERE is besig om ons gereed te kry vir die dag wanneer Hy gaan kom om ons te kom haal. Ek let op dat die boodskappe wat ek kry al hoe meer gesentreer word om ons gereed te kry vir daardie dag.
Lees meerBewaar jou ore!
Iemand het nou die dag vir my ‘n boodskap gewys wat iemand op sosiale media gepos het. Dit was nie die eerste keer dat ek so iets gesien het nie en dit gaan seker ook nie die laaste keer wees nie…
Lees meerEk het julle uitverkies
Hoe baie van julle wat hierdie lees word deur ander mense gehaat? Hoe baie van julle word deur ander mense bespot? Hoe baie van julle word elke dag uitgekryt dat julle niks kan reg doen nie?
Lees meer