Ek het met een van ons lesers begin gesels oor gebed en toe begin die HERE vir my die belangrikheid van bid wys en net daar en dan weet ek toe dat dit iets is waaroor ek net moet skryf!
Lees meerTag Archives: vergifnis
Maak gereed vir die komende storm
“En in die laaste dae, spreek God, sal Ek van my Gees uitstort op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, en julle jongelinge sal gesigte sien, en julle ou mense sal drome droom.” (Handelinge 2:17)
Lees meerDie twee gevaarlikste leuens
Ek het hierdie boodskap op geleentheid vir julle gebring, maar die HERE wys vir my dat dit nodig is om dit te herhaal.
Lees meerNeem jou kruis op!
Ek wil eintlik Bybel Studie met julle doen, maar twee keer het my Bybel oopgeslaan by presies dieselfde gedeelte.
Lees meerDaar is ‘n pad wat vir die mens reg lyk
Jesus het jou oneindig baie lief; meer lief as wat ek in woorde kan uitdruk. Daarom wil ek hê dat julle hierdie boodskap baie aandagtig moet lees, want ons tyd is min…
Lees meer