Liewe lesers, ons tyd op hierdie aarde is baie min; minder as wat ons dink.
Lees meerTag Archives: vergifnis
Redding is nog steeds beskikbaar
Die Here hou aan vir my wys dat die wegraping naby is en dat daar mense is wat nog nie gereed is nie…
Lees meerJy is geweeg en te lig bevind
‘n Bekerings boodskap – Iemand het eenslag gesê dat geen mens by sy gesonde verstand een oggend opstaan en weet dat sy laaste dag op aarde aangebreek het nie. Self dink ek dis ‘n seëning, want om nie te weet nie, kan jy net elke dag lewe asof dit jou laaste is.
Lees meerDoen goed aan mekaar
As mense hou ons daarvan om te dink dat ons probleme altyd die grootste en die moeilikste is, maar gesels met ander mense en jy kom agter dat dit wat jy gedink het so ‘n groot probleem is, eintlik niks is nie!
Lees meerDie Wynstok en die Lote
Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer. Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug dra, dié maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra.
Lees meer