Een van my vriendinne op Facebook het die volgende storie op haar profiel gepos. Ongelukkig weet ek nie wie die skrywer/ster was nie, maar mag die HERE hierdie persoon seën vir die oog oopmaak les hieruit gekom het.
Lees meerTag Archives: vergifnis
Hoe lank nog, HERE?
Ek vra nou die dag vir Jesus hoe lank ons nog gaan wag en Sy antwoord het my tot in my siel geskok…
Lees meerWaarskuwing oor die naderende wegraping
Om die HERE te kan dien is sowaar ‘n voorreg, veral as Hy begin om die verborgenhede aan ons te openbaar.
Lees meerJesus se Handtekening
Ek vind dit skokkend om te sien hoe alles uitmekaar val… Bedrog, korrupsie, diefstal… en die ergste is dat die wat hulle daarmee besig hou niks daarmee verkeerd sien nie! Alles is so deurmekaar… Wat reg is, is nou verkeerd en wat verkeerd was, is nou reg… Dit laat ‘n mens se kop draai!
Lees meerChristenskap is ‘n leefwyse
Daar was ‘n sekere leraar wat die Sondag oggend ingehuldig sou word as die nuwe senior leraar van ‘n gemeente met ‘n baie groot ledetal. Soos wat verwag kan word het baie mense opgedaag om die nuwe senior leraar te kom sien.
Lees meer