Die Bybel sê vir ons in 2 Timoteus 3:1-5 dat daar in die laaste van dae swaar tye sal kom. ‘n Lys van dinge wat gaan gebeur word ook vir ons gegee, maar om te sien hoe hierdie dinge werklikheid word, is iets skrikwekkend! Ek raak bewoë in my gees as ek sien hoe baie daar met ‘n verlore gaande wêreld gepraat word en Niemand luister nie!
Lees meerTag Archives: vergifnis
Satan se leuens
Gebaseer oor dit wat mense op Facebook pos, kom ek agter net hoeveel mag ons vir satan oor ons lewens gee. Baie kom dit nie eers agter hoeveel stories in hulle ore gefluister word nie…
Lees meerSatan se Kastele
Die Gees het een aand tot my gespreek en gesê dat ons nooit perfek sal wees nie, maak nie saak wat ons doen nie. Nadat ek gewonder het oor wat dit kon beteken; herhaal die Gees: “Julle sal nooit perfek wees sonder Jesus nie!”
Lees meerEk het vriende en familie wat nie in die HERE glo nie
Die leiding van die HERE is darem so ongelooflik; sagkens, maar tog ferm. Hy sal nooit hard met jou praat nie, tensy jy besig is om groot aan te jaag en jou ewigheid op die spel is nie!
Lees meerEk is God se gemors
Jesus, ek staan elke slag verbaas as ek sien hoe U ons in ons daaglikse lewe lei. Baie keer is dit op maniere wat ons nie eers van bewus is nie! Dankie, Jesus, dat U so na elkeen van ons omsien. Amen!
Lees meer