‘n Bekerings boodskap – Iemand het eenslag gesê dat geen mens by sy gesonde verstand een oggend opstaan en weet dat sy laaste dag op aarde aangebreek het nie. Self dink ek dis ‘n seëning, want om nie te weet nie, kan jy net elke dag lewe asof dit jou laaste is.
Lees meerTag Archives: wegraping
Die Waarheid oor die Wegraping
Die woord wegraping kom van die Griekse woord harpazo (αρπάζο) wat beteken om te gryp, met geweld weg te neem of weg te ruk.
Lees meerWanneer gaan Jesus kom?
Hierdie is ‘n vraag wat seker op baie van ons se lippe is, veral nou dat ons so naby aan daardie tyd is!
Lees meerGeen teken nie
Ek sien die laaste ruk hoe mense se koppe uithaak oor die wegraping en hoe mense na tekens in die lug soek as bewys dat Jesus binnekort gaan kom…
Lees meerDie wegraping en die Joodse Trou Seremonie
Ek het al hierdie stukkie vir julle gebring, maar siende dat die wegraping so naby is, gaan ek dit nou weer doen om vir u te wys hoe ‘n Joodse Trou Seremonie inskakel by Jesus se verlossings plan vir ons as mens en die daaropvolgende wegraping.
Lees meer