Een van my lesers het vir my iets gestuur wat hulle op Facebook gevind het wat ek net met julle moet deel.
Lees meerTag Archives: wegraping
Klou vas aan God se Beloftes
Dit verbaas my al hoe meer en meer as ek sien hoe die Woord van die Here in vervulling kom. Die meeste mense daarbuite sien dit nie eers raak nie! Ek verwys nou spesifiek na 2 Timoteus 3 vers een: “MAAR weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom.”
Lees meerDie Getroue Dienskneg
Ons lees in Mattheus 25:21 van die getroue dienskneg, maar wie is dit na wie die Bybel verwys?
Lees meer