Na aanleiding van my vorige boodskap oor die Waarskuwing aan alle Christene, voel ek dat ek net die speelveld gelyk moet maak vir almal wat nuut bygekom het.
Lees meerTag Archives: wegraping
Bly op jou knieë tot die HERE kom
Jesus, ons is so bewus van ons tekortkominge. Vergewe ons en gee ons die wysheid sodat ons nie sal vaal nie. Amen!
Lees meerDie tyd is amper om!
Ek hoef seker vir niemand te sê hoe naby ons aan die dag van die HERE is nie. Ongelukkig is daar net so baie van julle wat vreeslik nuuskierig is oor die manier hoe dit gaan afspeel en is julle baie ongeduldig as dinge nie gebeur soos julle gelees het nie.
Lees meerJesus kom vir ‘n Gees Vervulde bruid
Vandag se boodskap gaan ek vir julle bring volgens die gelykenis van die saaier. ‘n Saaier het gekom en die goeie saad van God se verlossingsplan in u lewe gesaai.
Lees meerDie laaste basuin na die wegraping
Jesus, Koning, help ons om sin te maak van die dinge wat besig is om met die wêreld te gebeur. Dis moeilik om te verstaan hoe U dinge doen omdat U wee nie ons wee is nie.
Lees meer