Daar is seker min twyfel by enige ware kind van die Here dat ons in die laaste dae leef.
Lees meerTag Archives: wegraping
Neem jou kruis op!
Ek wil eintlik Bybel Studie met julle doen, maar twee keer het my Bybel oopgeslaan by presies dieselfde gedeelte.
Lees meerChristenskap sonder liefde is dood
Ek glo die HERE is besig om ons gereed te kry vir die dag wanneer Hy gaan kom om ons te kom haal. Ek let op dat die boodskappe wat ek kry al hoe meer gesentreer word om ons gereed te kry vir daardie dag.
Lees meerHoe lank nog, HERE?
Ek vra nou die dag vir Jesus hoe lank ons nog gaan wag en Sy antwoord het my tot in my siel geskok…
Lees meerWaarskuwing oor die naderende wegraping
Om die HERE te kan dien is sowaar ‘n voorreg, veral as Hy begin om die verborgenhede aan ons te openbaar.
Lees meer