Omtrent elke vers wat ek in die Bybel deesdae kry wys op die HERE se spoedige terugkeer. Ek weet dat daar van julle is wat dit ook so ervaar.
Lees meerTag Archives: wegraping
Leef vir Jesus
Die tyd is vervul en die koninkryk van God het naby gekom; bekeer julle en glo die evangelie. (Markus 1:15)
Lees meerWaarom moet daar ‘n wegraping en ‘n verdrukking wees?
Daar is sekerlik baie wat wonder oor hierdie vraag en tog is die antwoord nie te moeilik nie. Ek gaan eerste kyk na die rede vir die verdrukking.
Lees meerDie Trompette Blaas!
Die van julle wat al ‘n rukkie by ons is sal weet dat ek nie baie goed is met drome nie. Van tyd tot tyd gee die HERE vir my drome, maar dis baie ongereeld.
Lees meer