Hoe baie van julle wat hierdie lees word deur ander mense gehaat? Hoe baie van julle word deur ander mense bespot? Hoe baie van julle word elke dag uitgekryt dat julle niks kan reg doen nie?
Lees meerDie Bekerings Doop
Ek gaan vandag ‘n bietjie stilstaan by die doop, want ek weet dat daar mense is wat hieroor wonder.
Lees meerDie nuwe jy – Kolossense 3:1-17
Almal het al gewonder oor hoe ons as Kinders van die Allerhoogste God moet optree, want ons is tog immers gesante van hom!
Lees meerReis van die Wyse Manne
Die Bybel is vol wonders, veral as ons begin Bybel Studie doen en gaan kyk na die storie agter die storie!
Lees meerIs ek waardig?
Ek wil vandag stilstaan by ‘n enkele vers in Lukas 21:36: “Waak dan en bid altyddeur, sodat julle waardig geag mag word om al hierdie dinge wat kom, te ontvlug en voor die Seun van die mens te staan.”
Lees meer