Ek gaan vandag verder met ons Bybelstudie en Mattheus 25 met julle behandel.
Lees meerSatan se Kastele
Die Gees het een aand tot my gespreek en gesê dat ons nooit perfek sal wees nie, maak nie saak wat ons doen nie. Nadat ek gewonder het oor wat dit kon beteken; herhaal die Gees: “Julle sal nooit perfek wees sonder Jesus nie!”
Lees meerUitleg van Mattheus 24
Ek gaan vandag so ‘n bietjie Bybelstudie met julle moet doen deur te begin met ‘n uitleg van Mattheus 24.
Lees meerEk het vriende en familie wat nie in die HERE glo nie
Die leiding van die HERE is darem so ongelooflik; sagkens, maar tog ferm. Hy sal nooit hard met jou praat nie, tensy jy besig is om groot aan te jaag en jou ewigheid op die spel is nie!
Lees meerEk is God se gemors
Jesus, ek staan elke slag verbaas as ek sien hoe U ons in ons daaglikse lewe lei. Baie keer is dit op maniere wat ons nie eers van bewus is nie! Dankie, Jesus, dat U so na elkeen van ons omsien. Amen!
Lees meer