Ek weet maar net te goed dat ek die laaste ruk vreeslik baie praat oor die bekering, vergifnis en die HERE aanneem as Persoonlike Saligmaker. Hierdie is konsepte wat vir die HERE baie belangrik is en ek wens mense wil gehoor gee…
Lees meerDood in sonde lewe in Christus
Ek voel aan dat ons tyd min is en dat dit vir die HERE belangrik is dat ons die konsep van dood in sonde en lewe in Christus moet verstaan.
Lees meerWaarskuwings
Ek let die laaste ruk op hoe ernstig die waarskuwings geword het… Maar ten spyte daarvan, dien ons nog steeds ‘n liefdevolle God was so baie omgee dat Hy nie een van Sy kinders wil agterlaat om deur die verdrukking te gaan nie. Prys die Naam van Jesus!
Lees meerDie Wil van die Vader
Daar is duisende wat dink dat as hulle ‘n goeie lewe lei en elke Sondag kerk toe gaan, hulle Hemel toe sal gaan… Nee, Nee, NEE! Liewe leser, as dit jou siening is, dan is jy so verkeerd soos wat jy nog nooit in jou lewe was nie!
Lees meerDie Stokkies Jesus
Een van my vriendinne op Facebook het die volgende storie op haar profiel gepos. Ongelukkig weet ek nie wie die skrywer/ster was nie, maar mag die HERE hierdie persoon seën vir die oog oopmaak les hieruit gekom het.
Lees meer