Elke oggend as ek my Oggend Godsdiens hou, dan slaan ek my Bybel oop en daar waar dit oopslaan, daar lees ek. Baie van die boodskappe wat ek vir julle bring, kry ek op hierdie manier.
Lees meerJesus in Getsémané
Ek gaan vandag hierdie baie bekende stukkie met julle behandel. Hierdie is die tyd van die jaar waar dinge vir baie mense te veel raak, maar Jesus wil hê dat julle moet weet dat daar altyd ‘n uitkoms is, selfs al lyk dinge hoe donker.
Lees meerDaardie klein niksseggende dingetjie
Hoe baie keer gebeur dit dat ons dit wat in ons lewens gebeur afmaak as klein en niksseggend? Maar wat ons nie besef nie is met net hoeveel sukses satan hierdie klein niksseggende dingetjies teen ons gebruik!
Lees meerChristenskap is ‘n leefwyse
Daar was ‘n sekere leraar wat die Sondag oggend ingehuldig sou word as die nuwe senior leraar van ‘n gemeente met ‘n baie groot ledetal. Soos wat verwag kan word het baie mense opgedaag om die nuwe senior leraar te kom sien.
Lees meer