Hoe baie keer het ons nie al teen die Here gesondig nie? Ek tel myself by, want ek mag nie Woord van die Here vir julle bring, maar ek het ook voete van klei en ek val ook net soos julle!
Lees meerEk staan by die deur en klop
Die Bybel sê vir ons in 2 Timoteus 3:1-5 dat daar in die laaste van dae swaar tye sal kom. ‘n Lys van dinge wat gaan gebeur word ook vir ons gegee, maar om te sien hoe hierdie dinge werklikheid word, is iets skrikwekkend! Ek raak bewoë in my gees as ek sien hoe baie daar met ‘n verlore gaande wêreld gepraat word en Niemand luister nie!
Lees meerAl om die berg…
Ek het vandag weer vir julle ‘n stukkie wat gebaseer is wat iemand vir my gestuur het. Ek moes dit net met julle deel, want dis een van daardie oog oopmaak stories wat jou skielik laat besef dat alles nie altyd is soos wat ons dink dit is nie!
Lees meerSatan se leuens
Gebaseer oor dit wat mense op Facebook pos, kom ek agter net hoeveel mag ons vir satan oor ons lewens gee. Baie kom dit nie eers agter hoeveel stories in hulle ore gefluister word nie…
Lees meerDie gelykenis van die busbestuurder
Iemand het hierdie storie vir my gestuur en ek het dit so treffend gevind, dat ek dit vandag met julle wil deel. Dit dien as voorbeeld net hoe die wêreld ons as Christene dophou.
Lees meer