Liewe leser, Jesus nooi jou vandag uit om na Hom te kom; neem daarom hierdie uitnodiging ter harte asseblief.
Lees meerWees sagmoedig, gehoorsaam en vriendelik
Om ‘n opinie oor iets te hê is nie noodwendig sleg nie, maar as ons daardie opinie gebruik om teen God in opstand te kom, dan verander dinge.
Lees meerPas jou tong op!
Ons almal word op een of ander stadium kwaad en dan sê ons dinge wat ons later oor spyt is, maar dan is daar geen keer meer nie…
Lees meerWat is nodig om Hemel toe te kan gaan
Hoe kan ek seker maak dat ek Hemel toe gaan; wat is nodig om te doen van my kan af en hoe moet ek dit doen?
Lees meerIs die hel ‘n werklikheid?
Hierdie is ‘n vraag wat ons almal een of ander tyd oor gewonder het. Die geleerde mense sal vir jou sê dat die hel nie bestaan nie, maar dat dit net ‘n toestand van die gemoed is. Ek gaan van hulle verskil op die een!
Lees meer