Suider Kruis Logo

  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » Boodskappe » Alle Boodskappe

Nog net sekondes oor

Posted on 21 Mei 202417 Mei 2024 by Pastoor Nico Visagie

Ek kan nie genoeg beklemtoon dat niemand weet wanneer die wegraping gaan kom nie, selfs nie eers Jesus nie, maar net God die Vader weet.

Lees meer→

Hoe om die stem van Jesus te onderskei

Posted on 19 Mei 202417 Mei 2024 by Pastoor Nico Visagie

Ek weet dat baie van julle wonder of Jesus nog met ons gesels en die antwoord is baie beslis, maar ons hoor Hom nie altyd nie!

Lees meer→

Hou jou lampie vol olie

Posted on 14 Mei 20249 Mei 2024 by Pastoor Nico Visagie

Ons tyd is min; baie-baie min! Die Bruidegom is op pad en dit gaan die wêreld met ‘n skok tref, net soos in die tyd van Noag!

Lees meer→

Drink water uit jou eie reënbak

Posted on 12 Mei 20249 Mei 2024 by Pastoor Nico Visagie

Jesus het baie kuddes wat Hy in Sy wysheid lei en dat die leiding van elkeen van hierdie kuddes uniek aan daardie spesifieke kudde is.

Lees meer→

In verhouding met Jesus

Posted on 9 Mei 20248 Mei 2024 by Pastoor Nico Visagie

Jesus begeer om deel van ons lewens te wees en Hy wil ‘n intieme deel van ons lewens wees, waar ons Hom met alles in ons lewens wil vertrou.

Lees meer→

Post navigation

« Vorige 1 … 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 … 161 Volgende »

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »