Ons wag is nie tevergeefs nie, want oorvloedige seën word op ons uitgestort op hierdie oomblik; seëning wat ons en die om ons beïnvloed.
Lees meerOns lewenspad saam met Jesus
Toe ek in 2010 met Suiderkruis begin het, het ek geen idee gehad hoeveel werk die HERE deur hierdie bediening sou vermag nie.
Lees meerChristelike Noodhulp
Wanneer u ‘n krisis op hande het, onthou Jesus se woorde: “LAAT julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My.” (Johannes 14:1)
Lees meerDie belangrikheid van onderskeiding
As ek van onderskeiding praat, dan verwys ek nie na die Gawe van die Heilige Gees soos in 1 Korintiërs 12 opgeteken is nie.
Lees meer