Suider Kruis Logo

  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » Boodskappe » Alle Boodskappe

Hou op om jou met ander te vergelyk

Posted on 4 Junie 202431 Mei 2024 by Pastoor Nico Visagie

Dis seker menslike natuur om onsself teen ander op te weeg, maar op die ou end is dit God se opinie wat tel en nie menslike standaarde nie.

Lees meer→

Moenie moed opgee nie

Posted on 2 Junie 202431 Mei 2024 by Pastoor Nico Visagie

Ons almal verloor moed op een of ander tyd in ons lewens en ons almal wonder dan of Jesus nog in beheer is…

Lees meer→

Sorge van die lewe

Posted on 30 Mei 202429 Mei 2024 by Pastoor Nico Visagie

Vandag se boodskap is vir iemand bedoel, want dis korter as normaalweg, maar dis omdat Jesus wil hê dat daardie persoon moet opgelet!

Lees meer→

Om die vyand uit te oorlê

Posted on 28 Mei 202424 Mei 2024 by Pastoor Nico Visagie

Jesus roep ons vandag om op ons hoede te wees en onsself skoon te hou, want die vyand werk oortyd om onmin tussen ons te saai.

Lees meer→

Dra mekaar se laste

Posted on 23 Mei 202422 Mei 2024 by Pastoor Nico Visagie

In Mattheus 16:24 sê Jesus “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg.”

Lees meer→

Post navigation

« Vorige 1 … 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 … 161 Volgende »

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »