Suider Kruis Logo

  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » Boodskappe » Alle Boodskappe

Is dit my geoorloof om te eet wat ek wil?

Posted on 23 Junie 202421 Junie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Die vraag of jy mag eet wat jy wil is so oud soos die Christendom self en daar is verskeie sienings daaroor, maar wat sê die Woord van God?

Lees meer→

Gebede vir hierdie wêreld

Posted on 20 Junie 202419 Junie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Ek het ‘n baie ontstellende boodskap van die HERE gekry en dit is dat Hy die onheil wat bestel is vir hierdie aarde wil voltrek…

Lees meer→

Jesus se onwaarskynlikste vriend

Posted on 18 Junie 202414 Junie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Vandag gaan ek met julle die verhaal van Saggéüs behandel soos dit opgeteken is in Lukas 19:1-10.

Lees meer→

Om te Kersfees of nie

Posted on 13 Junie 202413 Junie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Ek kan nie vir julle beskryf hoe baie ek oor die een gewonder het nie, maar Jesus is getrou en Hy antwoord ons vrae as ons Hom die kans gee.

Lees meer→

Staan vas in die geloof

Posted on 6 Junie 20244 Junie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Om ‘n Kind van God te wees is nooit ‘n maklike pad nie, maar Jesus het gesê dat die beloning ons wildste verwagtinge gaan oortref!

Lees meer→

Post navigation

« Vorige 1 … 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 … 161 Volgende »

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »