Suider Kruis Logo

  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » Boodskappe » Alle Boodskappe

In die skadu van die verdrukking

Posted on 3 Maart 202428 Februarie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Ons lees in Daniel 9 vers 27 dat die sewe jaar verdrukking sal begin nadat die Antichris ‘n verbond van vrede met baie sal sluit.

Lees meer→

Die vernietigende mag van sonde

Posted on 29 Februarie 202428 Februarie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Iemand het eenslag iets baie waar gesê en dit was dat sonde soos ‘n krediet kaart is; jy geniet dit nou, maar jy betaal later!

Lees meer→

Hoe weet ek of ek werklik gered is?

Posted on 27 Februarie 202423 Februarie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Vir die van julle wat wonder hieroor, het Jesus die volgende te sê: “Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne!” (Jesaja 43:1)

Lees meer→

Geroepenes van die HERE

Posted on 20 Februarie 202416 Februarie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Baie van julle sal seker weet dat om ‘n prediker te wees, ongeag van die kerk waarin jy behoort, ‘n heilige roeping is.

Lees meer→

Daar is geen verloorders in die Hemel nie

Posted on 13 Februarie 20248 Februarie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Ons almal was al daar… Jy oortree in ‘n oomblik van swakheid teenoor die HERE en dan voel dit vir jou asof jou lewe tot ‘n einde kom…

Lees meer→

Post navigation

« Vorige 1 … 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 … 161 Volgende »

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »