Suider Kruis Logo

  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » Boodskappe » Alle Boodskappe

Jy is My Bruid

Posted on 4 April 20243 April 2024 by Pastoor Nico Visagie

HERE, help ons om te verstaan hoe kosbaar ons in U oë is en dat U liefde groter is as wat ons ooit sal kan verstaan. Amen!

Lees meer→

Is jy gereed om voor die Here te verskyn?

Posted on 2 April 202429 Maart 2024 by Pastoor Nico Visagie

Ek is seker dat ons almal wonder of ons gereed is om voor Jesus te verskyn en hoe dit sal wees om Hom van aangesig tot aangesig te sien.

Lees meer→

Soet Aroma van Heiligheid

Posted on 26 Maart 202421 Maart 2024 by Pastoor Nico Visagie

Hoe meer beheer ons van ons lewes aan Jesus oorgee, hoe minder bekommerd gaan ons raak oor die alledaagse dinge.

Lees meer→

Misleiding aangaande die wegraping

Posted on 24 Maart 202421 Maart 2024 by Pastoor Nico Visagie

Die eerste ding wat Jesus Sy dissipels van gewaarsku het is dat hulle versigtig moet wees oor misleiding en dis vandag meer waar as ooit!

Lees meer→

Hand in hand met Pappa

Posted on 19 Maart 202415 Maart 2024 by Pastoor Nico Visagie

Om in die geloof te kan groei is daar een vereiste wat ons almal aan moet voldoen en dit is om eers van die illusie van beheer ontslae te raak.

Lees meer→

Post navigation

« Vorige 1 … 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 … 161 Volgende »

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »