Vir die van julle wat wonder hieroor, het Jesus die volgende te sê: “Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne!” (Jesaja 43:1)
Lees meerGeroepenes van die HERE
Baie van julle sal seker weet dat om ‘n prediker te wees, ongeag van die kerk waarin jy behoort, ‘n heilige roeping is.
Lees meerDaar is geen verloorders in die Hemel nie
Ons almal was al daar… Jy oortree in ‘n oomblik van swakheid teenoor die HERE en dan voel dit vir jou asof jou lewe tot ‘n einde kom…
Lees meerGooi af die juk van selfvoldaanheid
Die vyand is besig om ‘n kombers van vals sekuriteit oor hierdie wêreld te baie van ons dit aanvaar asof dit normaal is!
Lees meerDie ongeluk
Ons vergeet tog so gou dat Jesus die hele tyd met ons is en dat Hy gereed is om ons te hulp te snel, maak nie saak wat verkeerd is nie.
Lees meer