Baie mense vergeet dat Jesus ons ken op ‘n vlak wat ons onsself nie eers ken nie en dat Hy verstaan ons en hoe ons gaan optree.
Lees meerNaaste Liefde is God se standaard
In my vorige boodskap het ek stilgestaan by God se Reëls, maar vandag wil ek meer in diepte ingaan oor naasteliefde en die betekenis daarvan.
Lees meerGod se Reëls
Vir die van ons wat die pad van gehoorsaamheid gestap het deur tot bekering te kom en ons te laat doop, is daar net twee reëls om na te kom.
Lees meerIs ek gereed vir die wegraping?
Ek weet dat baie van julle wonder of julle gereed is vir die wegraping en of daar nie dalk nog iets is wat julle kan doen om te verseker dat julle gereed is nie.
Lees meerAmbassadeurs vir Jesus
Jesus sê dat ons is die lig van die wêreld; die sout van die aarde, maar hoe kan ons die lig of die sout wees as die lig dof is en die sout laf is?
Lees meer