Ek het ‘n baie harde boodskap vir julle, daarom vra ek julle om my vooraf te vergewe as ek iets gaan sê waarvan julle nie hou nie.
Lees meerJy is die hoogtepunt van My dag!
Vandag het ek ‘n stoet boodskap van die HERE vir julle. Gewoonlik skryf ek hierdie boodskappe in my eie woorde, maar vandag gaan ek dit oordra presies soos ek dit ontvang het.
Lees meerOp uit die modder
Ek het ‘n boodskap van aanmoediging, maar ook ‘n boodskap van waarskuwing vir julle vandag.
Lees meerSekondes voor Middernag
Tyd loop nou vinnig uit; daar is nog net sekondes op God se horlosie van die ewigheid oor…
Lees meerMet afgestompte harte
Ek is seker daarvan dat julle net soos ek met dieselfde probleem en dit is familie en vriende wat nie wil luister nie…
Lees meer