Hierdie week het ek ‘n boodskap vir julle van die HERE wat deur ‘n profetes in Amerika uitgespreek is.
Lees meerVrygemaak deur die waarheid
Vandag wil ek met julle die bedelings/dispensasies in die Bybel behandel en dan sal julle sien waarom ons deur die waarheid vrygemaak is!
Lees meerDie juk van diensbaarheid
Vandag gaan ons so ‘n bietjie stilstaan by die Wet van Moses waarvan die Tien Gebooie deel is van en ons gaan kyk of die Wet nog op ons as Christene van toepassing is.
Lees meerBegeertes van die vlees
Seksuele onreinheid word vandag van alle kante af goed gepraat, maar ons vergeet dat seksuele sonde, van watter aard ook al, in ‘n baie ernstige lig in die Bybel gesien word.
Lees meerOns lewenspad met die Here
Die pad wat die HERE met elkeen van ons loop is uniek en vol seëninge, maar ons sien dit nie altyd raak nie.
Lees meer
