In my vorige boodskap het ek met julle gevra om versigtig te wees na wie julle luister, want ons lees voorwaar in die laaste van dae en in hierdie tyd gaan baie opstaan en nog meer mense mislei!
Lees meerWees versigtig na wie jy luister
Iets wat ek die laaste ruk vreeslik oplet, is die ongelooflike groot aantal profesieë wat skielik op Internet uitgaan oor die einde van die wêreld, die wegraping en nog baie meer…
Lees meerVraagstukke van die lewe
Mense besef nie elke dag net hoeveel antwoorde daar in die Bybel opgesluit is nie; antwoorde vir elke probleem wat ons mag hê!
Lees meer‘n Heilige Leefstyl
‘n Vraag wat gereeld opkom is hoe ‘n mens heilig kan lewe omdat ons so sondig van natuur is. Jy wil die goeie doen, maar dan staan die kwade jou by!
Lees meerDie drie stappe om gered te kan word
Vandag gaan ek stil staan en die vereistes om gered te kan wees aan julle verduidelik, want ek voel dat dit uiters belangrik is om te verstaan.
Lees meer