Liewe lesers, die wegraping is op hande! Is jy gereed? Baie dink hulle is gereed, maar hulle is nie werklik nie. Lees nou en vind uit!
Lees meerTag Archives: wegraping
Nog net ‘n klein rukkie
Vandag het ek ‘n boodskap van vertroosting vir julle, want die HERE wys vir my herhaaldelik die afgelope tyd dat ons nie meer lank gaan wag nie…
Lees meerJesus kom gou!
Iemand het op geleentheid die getuienis van ‘n 90 jarige dame van die Valderes streek in Noorweë gekry.
Lees meerMene mene tekel upharsin!
Liewe lesers, my hart breek as ek dink aan al die verlore gaande siele in hierdie wêreld; mense wat weier om te sien wat rondom hulle aangaan, wat weier om te glo dat Jesus die wat gereed is gaan kom haal, die wat dink alles is een groot grap!
Lees meerDie wegraping van die kerk
Ek hoef seker nie vir julle te sê dat die wegraping van die kerk die een gebeurtenis gaan wees wat die wêreld tot stilstand gaan ruk nie!
Lees meer