HERE, Paulus het dit die beste gestel toe hy gesê het ons kyk in ‘n dowe spieël en sien ‘n raaiselagtige beeld, maar een dag sal ons ten volle ken net soos ons ten volle geken was. Help ons, HERE, om te aanvaar dat U Wil perfek is, selfs al kan ons dit nie altyd sien nie. Amen!
Lees meerSimboliek van die Vyeboom in die Bybel
Die Vyeboom word in die algemeen gesien as die boom van die Volk van Israel. Ons lees die heel eerste keer van die Vyeboom in Genesis toe Adam en Eva die blare daarvan gebruik het om hulle naaktheid te bedek. (Genesis 3:7)
Lees meerPasop dat jy nie mislei word nie
HERE, maak ons wakker sodat ons sal kan onderskei tussen watter boodskap van U af kom en watter nie; veral in hierdie laaste van tye. AMEN!
Lees meerJesus was Sy dissipels se voete
Baie dankie HERE dat U ons leer met die baie voorbeelde wat U vir ons gestel het toe U op aarde was. Amen!
Lees meerHoe lank nog, My Heer?
Na aanleiding van my vorige boodskap oor die Waarskuwing aan alle Christene, voel ek dat ek net die speelveld gelyk moet maak vir almal wat nuut bygekom het.
Lees meer