Mag die HERE ons versterk in die geloof sodat ons hierdie oorlog tot die einde sal kan baklei. Staan vas in die geloof! Baie van julle het reeds begin om deurbrake te maak in julle lewens. Dis nou die tyd om vas te hou aan die vordering wat jy gemaak het, want soos altyd en […]
Lees meerVoorbereiding vir oorlog
Mag die vrede en die wysheid wat Jesus ons gee deur Sy teenwoordigheid oorheers oor vrees en angs. Daar word op die oomblik baie voorbereiding gedoen vir oorlog, maar nie een van hierdie voorbereidings sal betyds klaar wees nie. Nie een van die wêreld se weermagte is geensins gereed om enige aanval te kan loods […]
Lees meerWaarmee gaan jy mee besig wees as Ek kom?
Mag die Here die wysheid en deursettingsvermoë aan ons gee wat die weg vir die Wegraping moet voorberei, sodat ons nie moeg word om goed te doen en die werk wat Hy aan ons toegewys het, verlaat nie. Amen. Ek wil begin deur te sê dat hierdie nie my eie boodskap is nie, maar ek […]
Lees meerWaar is jy my Bruid?
Baie van ons se tyd word so opgeneem deur wêreldse dinge en as die HERE nie daar was vir diegene nie, sou baie van hulle dit nie gemaak het nie. Die HERE sit baie nagte om en wag vir sy Bruid om na hom toe te kom in gebed, maar sy is te besig met […]
Lees meerDie lewens wedloop
Ons almal het al gehoor van ‘n Maraton en ons almal weet dat dit ‘n resies is wat per voet gehardloop word oor ‘n baie groot afstand. Hoe baie van julle het al gehoor van ‘n Ultra Maraton? Daar was jare gelede die bekende Sydney na Melbourne Ultra Maraton wat oor ‘n afstand van 875km […]
Lees meer