Mense raak baie kontroversieel as dit by geld kom, maar vandag gaan ons luister na wat die Woord van God oor hierdie saak te sê het.
Lees meerAanval teen die bruid
Wees gewaarsku! Satan is besig om die Bruid van Jesus aan te val met ‘n aanval van moedeloosheid en depressie.
Lees meerSatan is gebind; verslaan!
“Moenie julle wreek nie, geliefdes, maar gee plek vir die toorn; want daar is geskrywe: Aan My kom die wraak toe, Ek sal vergeld, spreek die Here.” (Romeine 12:19)
Lees meerWanneer gaan Jesus kom?
Hierdie is ‘n vraag wat op ons almal se gedagtes is terwyl ons vir ons Heer en Heiland wag om ons te kom haal, so kom ons gesels vandag daaroor.
Lees meerBeskrywing van die Antichris volgens Openbaring
Die vraag wat die meeste deur jong gelowiges gevra word is wie die Antichris is en waar hy vandaan gaan kom. Die Bybel antwoord hierdie vrae ongelukkig glad nie. Persoonlik dink ek nie dat God wil hê dat ons moet weet nie. Daar word wel genoem dat ons eendag verbaas sal staan as ons gaan sien wie dit was.
Lees meer