Ons almal ken die verhaal van Daniël in die leeukuil soos aangeteken in Daniël 6:1-29. Dis een van die kern verhale van enige Sondagskool! Hierdie les is egter nie net vir kinders bedoel nie, maar ook vir ons as volwassenes! Deur ‘n slim set van satan is Koning Darius omgepraat om ‘n wet af te […]
Lees meerWanneer gaan Jesus kom?
Wie van ons wonder nie wanneer Jesus ons gaan om haal nie? Ek verlang na daardie dag wanneer ek voor my Skepper sal kan staan! Prys Sy Naam! Die afgelope jare het ons baie mense gesien wat opgestaan het en gesê het dat hulle weet wanneer Jesus gaan kom. Waar is hulle nou? In Mattheus […]
Lees meerWaak teen sonde
HERE, Koning, wees ons arme sondaars genadig! Ek wil bid en vra dat almal wat hierdie boodskap lees se ore sal oopgaan en hulle sal verstaan. Die tyd is min, so baie min! Amen! Julle moet my maar verskoon as ek myself die laaste ruk baie herhaal. Hierdie boodskap word vreeslik op my hart gelê, […]
Lees meerVerlossing van Sonde en ‘n Rein Lewe
Vir ons as mens om op ons eie ‘n skoon en rein lewe te lei is haas onmoontlik as gevolg van ons swakheid en sondige natuur. Volgens Jesaja 64:6 is al ons “geregtighede” met ander woorde ons beste pogings, soos ‘n besoedelde kleed! Hoe gaan ons dan skoon kom? Efesiërs 5:25-27 leer vir ons: “[25] […]
Lees meerHoe weet ek of ek in die regte kerk is?
Ek is seker hierdie is ‘n vraag wat al by u opgekom het. Nou kom ek antwoord hierdie vraag vir u! Met so baie gelowe wat deesdae beskikbaar is: Apostel Geloof, Apostoliese Geloof, Pinkster Geloof, Mormoonse Geloof, Moslem geloof, Jehova Getuies en nog baie meer; wonder mens watter nou eintlik die regte geloof is om […]
Lees meer