Die Duisend Jaar Vrederyk gaan begin na die verdrukking nadat Jesus die Antichris en sy volgers in Armageddon verslaan het.
Lees meerHoe kan ek ‘n vals lering of ‘n vals profeet herken?
Jesus, ek wil bid en vra dat U ons sal beskerm van die bose en ons opreg soos duiwe sal maak sodat as ons enige iets hoor wat misleidend is, ons dit eerste met U sal opvat voor as ons nie seker is nie. Amen!
Lees meerDie wegraping en die Joodse Trou Seremonie
Ek het al hierdie stukkie vir julle gebring, maar siende dat die wegraping so naby is, gaan ek dit nou weer doen om vir u te wys hoe ‘n Joodse Trou Seremonie inskakel by Jesus se verlossings plan vir ons as mens en die daaropvolgende wegraping.
Lees meerWat sê die Bybel oor egskeiding en her-trouery?
Vandag gaan ek so ‘n bietjie kyk na ‘n baie netelige onderwerp wat ek baie moeilik gevind het om te skryf: Mag ek van my man of vrou skei of nie en wat is die HERE se wil daarin.
Lees meerWat sê die Bybel omtrent selfmoord?
Hoe baie hoor ons tog nie dat mense wat selfmoord pleeg; nie Hemel toe kan gaan nie? Vandag gaan ons kyk na hierdie stellings en wat die Bybel daaroor sê.
Lees meer