Jy is geweeg en te lig bevind

‘n Bekerings boodskap – Iemand het eenslag gesê dat geen mens by sy gesonde verstand een oggend opstaan en weet dat sy laaste dag op aarde aangebreek het nie. Self dink ek dis ‘n seëning, want om nie te weet nie, kan jy net elke dag lewe asof dit jou laaste is.

Lees meer

Die leerskool van die HERE

Jesus, help ons om te verstaan dat U ‘n doel het met alles wat U doen. Ons mag miskien nie die doel verstaan nie, maar help ons om nader aan U te beweeg en om beheer van ons lewens in U hande te los. Dis die enigste manier vir ons om ‘n sinvolle lewe in U te kan leef. Amen!

Lees meer