Een van die interessante dinge om ‘n Christen te wees is, is om te sien hoe die Gees van die Here beweeg.
Lees meerPasop dat niemand jou kroon steel nie!
“[24] Weet julle nie dat die wat op die baan hardloop, wel almal hardloop, maar dat een die prys ontvang nie? Hardloop só dat julle dit sekerlik kan behaal.” (1 Korintiërs 9:24)
Lees meerDie Wynstok en die Lote
Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer. Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug dra, dié maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra.
Lees meerWat gebeur na die dood?
Die dood is ‘n onderwerp waaroor niemand graag wil praat nie, tog is dit ‘n integrale deel van mens wees. Ons almal vrees dit en vir die wat agterbly begin die groot verlang en wens ons vir die dag wat ons weer herenig sal word saam met Christus!
Lees meerWaaroor bekommer jy jou?
Partykeer laat die HERE my so ‘n bietjie terug sit en dan kyk ons so saam na die wêreld en dis dan wat jy besef dat iemand wat nie ‘n Kind van die HERE is nie, die mees ongelooflikste ervaring van sy of haar lewe mis.
Lees meer