Suider Kruis Logo

  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » Boodskappe » Alle Boodskappe

Waarskuwing om Heilig te lewe

Posted on 24 Augustus 202121 Augustus 2021 by Pastoor Nico Visagie

Ek het hierdie getuienis by een van ons lesers gekry en dis ‘n waarskuwing om op ag te slaan.

Lees meer→

Geen teken nie

Posted on 28 Mei 202128 Mei 2021 by Pastoor Nico Visagie

Ek sien die laaste ruk hoe mense se koppe uithaak oor die wegraping en hoe mense na tekens in die lug soek as bewys dat Jesus binnekort gaan kom…

Lees meer→

Weet dat die HERE by jou is

Posted on 6 Mei 20215 Mei 2021 by Pastoor Nico Visagie

Hoe baie keer het ek as ek deur ‘n moeilike deel van my lewe gaan nie gewonder of Jesus nog daar is nie…

Lees meer→

Wat sê die Bybel oor hoe ek my kinders behoort te dissiplineer?

Posted on 19 Januarie 202115 Januarie 2021 by Pastoor Nico Visagie

Gesels met enige ouer persoon en jy sal by uitstek hoor hoe hulle pak gekry het by hulle ouers as hulle iets verkeerd gedoen het. Self het ek verskeie kere met “Swart Piet” kennis gemaak!

Lees meer→

Wat sê die Bybel omtrent seks buite die huwelik?

Posted on 14 Januarie 202118 September 2023 by Pastoor Nico Visagie

Die Bybel sê vir ons dat man en vrou gedurende die seksdaad een word. Letterlik beteken dit dat jy jou liggaam oorhandig aan iemand anders, en weer ook daardie persoon liggaam ontvang.

Lees meer→

Post navigation

« Vorige 1 … 116 117 118 119 120 121 122 123 124 125 126 … 161 Volgende »

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »